Bellissimo Designs
Anika Coetzee
073 914 3476
Fiona – Ink Couture Design Studio
Fiona Steyl
071 363 9114
Bellissimo Designs
Anika Coetzee
073 914 3476
Fiona – Ink Couture Design Studio
Fiona Steyl
071 363 9114
Hi Armand Just a quick e-mail to convey my utmost thanks for your service at our wedding. Your service was absolute super. If I ever need a DJ again or know of someone who need a DJ, I will refer you. Again thank you very much for your professional service, everyone were very happy with your service. Kind Regards Eric Swanepoel IT Technician @bsolute PC and Graphic Design Studio
Liewe Armand Ek wil net weereens baie dankie sê vir jou diens by die La Rochelle Graad 10 dans Vrydagaand. Soos jy kon sien, het almal jou musiek vreeslik geniet. Toe ek vir Megan, my dogter, vra of daar enige iets is wat sy sou wou verander, was haar antwoord : “I would have wanted it to go on till later..” Ek dink dit som almal se gevoel op. Daar was NET goeie terugvoer vanaf die meisies rondom die musiek en ek weet sommer dat jy hoog aanbeveel gaan word vir alle volgende danse van die …
Hi Dean Ek wil net baie, baie dankie sê vir die aanbeveling van Pierre Smit – DJ Pepe. Hy was absoluut fantasties! Hy het die gaste goed gelees en die musiek aangepas sodat die dansvloer altyd besig was. Ek was lanklaas by ‘n troue waar die gaste soveel gedans het. Ook die gaste het baie komplimente uitgedeel oor die musiek keuses. Nogmaals baie dankie en lekker dag verder. Groete Andrea Strydom
Beste Geran & Dean Ons wil julle net hartlik bedank dat julle ons troudag met ons gedeel het! Dankie dat dit so maklik was om met julle die reelings te tref in terme van die musiek. Baie dankie dat die musiek alles was wat ons wou gehad het op ons troudag. Dit was absoluut ‘n hoogtepunt van die aand en het verseker dat ons gaste ons troudag baie geniet het! Ons waardeer dit opreg, ons sal julle vir enige iemand aanbeveel. Alles wat mooi is vir 2016. Groete Bert…
Hi James Ek en Jan-Daniel wil graag vir jou baie dankie sê vir jou uitstekende werk by ons troue. Die musiek was presies wat ons wou gehad het, en die terugvoer wat ons van al die gaste af ontvang het is great. Ons beveel julle met sekerheid aan! Alle voorspoed vir die jaar wat kom. Groete Stephanie en Jan-Daniel
Hi Gideon Weereens dankie vir Vrydagaand. Die mense het dit so baie geniet en die aand was ‘n groot sukses. Jou talent om die gaste te gelees het ‘n groot rol daarin gespeel dat klomp tot na-nag toe gekuier het! Dankie Gideon. Ek sal julle definitief vir almal aanbeveel. Vriendelike Groete, Suma Potgieter Corporate Events / Marketing / Public Relations Assistant De Zalze Winelands Golf Estate, R44, Stellenbosch, 7600 021 880 7300
Hi Dean Some feedback from our recent experience – Maryke was the DJ at our wedding on 23 March at Bon Amis, and boy, did she rock the party! Because a DJ can either make or break the event, choosing one was quite stressful for us. We met with Maryke and from the start, she was helpful,vibrant and full of ideas, helping to allay our fears. I can really recommend her services, as she read the crowd really well and we partied until time was up! Kind regards John and Hilary Geldenhu…
Hi Gideon, Baie dankie vir jou uitstekende werk. Ons het nog nooit ‘n dj gesien wat die crowd en die atmosfeer so goed lees nie, en ons was al by baie troues. Die agtergrond musiek tydens die etes was perfek, die klank met die speeches was reg en die musiek was die hele aand deur hard genoeg vir die dansbaan, maar nie te hard vir die gaste wat by die tafels gesit het nie. En jou dans-musiek was great. Jy’t die dansbaan volgehou en dit reggekry om almal te laat dans. Van die oumense se Afrikaa…
Hi Dean & Andre Ek en Carla wil graag net vir jou en spesiaal vir Andre baie dankie sê vir die manier waarop julle ons gehelp het met die musiek en klank vir ons troue. Baie, baie dankie aan Andre vir die tyd wat hy gemaak het om my te kon sien voor die troue op kort kennisgewing, terwyl hy nagskof ook tussendeur gewerk het. Andre, jy het jouself BAIE goed van jou taak gekwyt met die musiek en ons sê weereens baie dankie. Indien ek te hore kom van mense wat n platejoggie soek vir een…
Hi Dean Baie dankie vir die kwotasie. Vind aangeheg bewys van betaling vir die deposito bedrag. Ek sit met sowat 15 DJ’s se kwotasies by my, maar die “selling factor” vir my was die feit dat jy die enigste een was wat moeite gedoen het om te bel. Alreeds spreek dit vir my van jou diens. Ek sien uit na lekker musiek op die 12de November! Groete Lynn Erasmus 021 809 9065