Hi Armand Just a quick e-mail to convey my utmost thanks for your service at our wedding. Your service was absolute super. If I ever need a DJ again or know of someone who need a DJ, I will refer you. Again thank you very much for your professional service, everyone were very happy with your service. Kind Regards Eric Swanepoel IT Technician @bsolute PC and Graphic Design Studio
Hi Gideon, Baie dankie vir jou uitstekende werk. Ons het nog nooit ‘n dj gesien wat die crowd en die atmosfeer so goed lees nie, en ons was al by baie troues. Die agtergrond musiek tydens die etes was perfek, die klank met die speeches was reg en die musiek was die hele aand deur hard genoeg vir die dansbaan, maar nie te hard vir die gaste wat by die tafels gesit het nie. En jou dans-musiek was great. Jy’t die dansbaan volgehou en dit reggekry om almal te laat dans. Van die oumense se Afrikaa…
Good morning Gideon & DJ Dean Wanted to thank you guys again for contributing to a most superb & very special evening ! Your expertise & professionalism are indeed outstanding / TOP NOTCH ! We will surely recommend you guys whenever we have the opportunity. May your business grow from strength to strength ! Kind regards Stefan, Corné & Jean-Paul Heil
Good day Dean / Andre Hope you are well. Riaan and I would just like to thank you for providing us with your DJ services. Andre most definitely made our wedding a day to remember – he played the most AWESOME hits! Our guests and ourselves were having such a good time – we completely forgot to have dessert as we didn’t even notice we were totally behind schedule (Oops!). It just goes to show what a great time we all were having! I have heard that the music and the food is what peo…
Andre en Dean Ek wil net namens myself en Jacques sA : BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE DANKIE !!! Die dansbaan was nie een keer leeg nie en almal se voete het behoorlik gejeuk… As ek ooit weer ‘n DJ benodig sal DJ Dean en Andre Petzer beslis my eerste en enigste keuse wees. Baie dankie dat julle ons gaste entertain het en aan die lewe gehou het – GROOT is ons waardering en ons sal julle beslis aanbeveel. NOGMAALS BAIE BAIE BAIE DANKIE! Jacques en Wendi van der Westhuizen
Hi Dean Some feedback from our recent experience – Maryke was the DJ at our wedding on 23 March at Bon Amis, and boy, did she rock the party! Because a DJ can either make or break the event, choosing one was quite stressful for us. We met with Maryke and from the start, she was helpful,vibrant and full of ideas, helping to allay our fears. I can really recommend her services, as she read the crowd really well and we partied until time was up! Kind regards John and Hilary Geldenhu…
Goeie dag Dean Hoop dit gaan goed? Ek wil net laat weet dat DJ Andre uitstekende diens gelewer het en hy het die mense vreeslik goed gelees. Alles wat hy gespeel het was perfek en hy het regtig moeite gedoen met fyn detail musiek soos geluide en die smoke machine en die ligte en die byklanke, sowel as atmosfeer. Al ons “requested songs” was reg gespeel en als was op tyd en in orde volgens die program. Ek het nog nooit my familie sommer sien dans nie en almal het omtrent g…
Hi Gideon Weereens dankie vir Vrydagaand. Die mense het dit so baie geniet en die aand was ‘n groot sukses. Jou talent om die gaste te gelees het ‘n groot rol daarin gespeel dat klomp tot na-nag toe gekuier het! Dankie Gideon. Ek sal julle definitief vir almal aanbeveel. Vriendelike Groete, Suma Potgieter Corporate Events / Marketing / Public Relations Assistant De Zalze Winelands Golf Estate, R44, Stellenbosch, 7600 021 880 7300
Hallo Dean Ek wil sommer net vir jou bedank vir die uithelp met ‘n DJ vir ons troue. Ek het Hermie ook gisteraand gebel om hom te bedank vir die great diens! Dan moet ek darem ook net byvoeg dat Hermie mag maar DJ. My baas is ‘n Argentyn en die musiek was so lekker dat hy later saam met die manne begin bobejaandans het. My pa hulle het ook genoem almal wie vir hulle kom bedank het, het ook genoem dat die musiek vrek lekker was. En dan van myself af ook: Ek was al by ‘n hele paar…
Hi Dean Baie dankie vir die kwotasie. Vind aangeheg bewys van betaling vir die deposito bedrag. Ek sit met sowat 15 DJ’s se kwotasies by my, maar die “selling factor” vir my was die feit dat jy die enigste een was wat moeite gedoen het om te bel. Alreeds spreek dit vir my van jou diens. Ek sien uit na lekker musiek op die 12de November! Groete Lynn Erasmus 021 809 9065
I like this site very much, Its a real nice place to read and receive info .