web analytics

November 22, 2017

Top DJ company in WC - SAMPRA registered

More Dean

Baie dankie vir jou hulp met die beligting op sulke kort kennisgewing.

Jou diens was uitstekend en die produk selfs nog beter.

Ek is seker ons sal weer van jou dienste gebruik maak in die toekoms.

Arno
Simonsberg Manskoshuis
072 185 7564

Simonsberg Manskoshuis

Hi Gideon,

Baie dankie vir jou uitstekende werk.
Ons het nog nooit ‘n dj gesien wat die crowd en die atmosfeer so goed lees nie, en ons was al by baie troues.

Die agtergrond musiek tydens die etes was perfek, die klank met die speeches was reg en die musiek was die hele aand deur hard genoeg vir die dansbaan, maar nie te hard vir die gaste wat by die tafels gesit het nie.

En jou dans-musiek was great. Jy’t die dansbaan volgehou en dit reggekry om almal te laat dans. Van die oumense se Afrikaanse treffers tot die nuwe los-dans treffers waarop die jongmense hulself so baie geniet het.

Dankie Dean, jy’t die regte man hiernatoe gestuur.

Sal julle vir enige geleentheid aanbeveel.

Groete,

Daan en Lario Viljoen
084 512 0706
winterhoekwes@obiekwa.co.za

Daan en Lario Viljoen

Hi James

Ek en Jan-Daniel wil graag vir jou baie dankie sê vir jou uitstekende werk by ons troue. Die musiek was presies wat ons wou gehad het, en die terugvoer wat ons van al die gaste af ontvang het is great. Ons beveel julle met sekerheid aan!

Alle voorspoed vir die jaar wat kom.

Groete
Stephanie en Jan-Daniel

Stephanie en Jan-Daniel

Hi Ingrid

 

Sjoe, jy was amazing! Ons hartlike dank aan DJ Dean en veral aan jou vir ons onvergeetlike dag by Het Vlock Casteel. Al ons gaste het dit baie geniet en kon nie uitgepraat raak oor ons sprokies troue nie. Dankie Ingrid vir jou toegewydheid, jou hulp, jou raad en aan die perfekte uitvoering van ons huweliksdag. Jy het jou werklik oortref en DJ Dean is bevoorreg om iemand soos jy daar te hê. Ons sal jou beslis wyd en syd aanbeveel!

Beste wense vir jou en jou geliefdes, en ons hoop ons paadjies kruis weer eendag!

 

Liefdevolle groete

Deon & Beaulah

Deon & Beaulah

Hi Gideon,

THANK YOU for an amazing night on Saturday. The music was SPOT ON!!!! And as for the lights .PERFECT!!!!!!
I loved it and the room and everything looked amazing. Everyone ha a great time and was soooooooo impressed.

I have had such a great experience with your service and thank you for all your efforts. Everything was greatly appreciated.

I will HIGHLY recommend you to anyone looking for a DJ!!!

Keep well 🙂

Many Thanks & Kind Regards,

Mistral Janion
YOUR MOVE PERSONNEL (PTY) LTD
PERMANENT & CONTRACT RECRUITMENT & CV SERVICES
021 557 0934
mistral@yourmovepersonnel.co.za

Mistral Janion

Liewe Armand

Ek wil net weereens baie dankie sê vir jou diens by die La Rochelle Graad 10 dans Vrydagaand.
Soos jy kon sien, het almal jou musiek vreeslik geniet. Toe ek vir Megan, my dogter, vra of daar enige iets is wat sy sou wou verander, was haar antwoord : “I would have wanted it to go on till later..”

Ek dink dit som almal se gevoel op. Daar was NET goeie terugvoer vanaf die meisies rondom die musiek en ek weet sommer dat jy hoog aanbeveel gaan word vir alle volgende danse van die skool.

Dankie dat jy stiptelik was en dat ons op jou kon staatmaak.

Olivia Smedley
Hoer Meisieskool La Rochelle
olivia@smedleyic.com

Olivia Smedley

Hi Dean

Hope you are keeping well!

I just wanted to say a huge thank you for the absolutely amazing job you did at our wedding, it thanks to you that the party was the huge success that it was! Everyone is still talking about how much fun they had and how the music was suited to everyone!

You really read the crowd well and did a truly amazing job! Thank you!!

Thanks again and take care!

Melissa & Andre Botha

Melissa & Andre Botha

Good day Dean / Andre

 

Hope you are well.

 

Riaan and I would just like to thank you for providing us with your DJ services. Andre most definitely made our wedding a day to remember – he played the most AWESOME hits! Our guests and ourselves were having such a good time – we completely forgot to have dessert as we didn’t even notice we were totally behind schedule (Oops!). It just goes to show what a great time we all were having! I have heard that the music and the food is what people will remember from your wedding – and it really is so…our guests can’t stop talking about how much fun they had!

 

We would also like to thank you and Andre for making our wedding planning all the way from Gauteng as easy as can be. A special thanks to Andre who was always willing to meet up with us…sometimes on short notice. We really appreciate it.

 

Lastly, the uplights looked fantastic!! Thank you for that recommendation 🙂

 

Riaan and I will, without a doubt, recommend Andre to anyone who wants professional, affordable and reliable DJ services.

 

Hope you have a blessed day further.

 

Kind regards

Elaine

Elaine

DJ Dean was extremely professional and did and amazing job at our wedding at Rickety Bridge in January 2016.

He had all the songs we wanted, sound quality was great,  was very easy going with requests and had the dance floor busy all night.

The background music at the reception was also excellent. We highly recommend him!

Dr Kim Booysen

Dr Kim Booysen

Andre en Dean

Ek wil net namens myself en Jacques sA :
BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE DANKIE !!!

Die dansbaan was nie een keer leeg nie en almal se voete het behoorlik gejeuk…
As ek ooit weer ‘n DJ benodig sal DJ Dean en Andre Petzer beslis my eerste en enigste keuse wees.

Baie dankie dat julle ons gaste entertain het en aan die lewe gehou het – GROOT is ons waardering en ons sal julle beslis aanbeveel.

NOGMAALS BAIE BAIE BAIE DANKIE!

Jacques en Wendi van der Westhuizen

Jacques en Wendi van der Westhuizen

Hi Dean

Baie dankie vir die kwotasie. Vind aangeheg bewys van betaling vir die deposito bedrag.

Ek sit met sowat 15 DJ’s se kwotasies by my, maar die “selling factor” vir my was die feit dat jy die enigste een was wat moeite gedoen het om te bel. Alreeds spreek dit vir my van jou diens.

Ek sien uit na lekker musiek op die 12de November!

Groete
Lynn Erasmus
021 809 9065

Lynn Erasmus

Beste Geran & Dean

 

Ons wil julle net hartlik bedank dat julle ons troudag met ons gedeel het!

 

Dankie dat dit so maklik was om met julle die reelings te tref in terme van die musiek. Baie dankie dat die musiek alles was wat ons wou gehad het op ons troudag. Dit was absoluut ‘n hoogtepunt van die aand en het verseker dat ons gaste ons troudag baie geniet het! Ons waardeer dit opreg, ons sal julle vir enige iemand aanbeveel.

 

Alles wat mooi is vir 2016.

 

Groete

Bertus & Melandi

Bertus & Melandi

Hi there guys

 

Once again thank you Hylton for providing the music for Saturday – the kids thoroughly enjoyed themselves – with everything being painted neon so that it could show up with the lights.

Very impressed with the service your company provides Dean and the quality of the music.

Once again thank you for being there on my daughter’s b/day and helping in making it a very good party.

And I will definitely be mentioning your names to anyone looking for a DJ.

 

Kind Regards

Nicolene

Nicolene

Hallo Dean

 

Ek wil sommer net vir jou bedank vir die uithelp met ‘n DJ vir ons troue.

Ek het Hermie ook gisteraand gebel om hom te bedank vir die great diens!

Dan moet ek darem ook net byvoeg dat Hermie mag maar DJ. My baas is ‘n Argentyn en die musiek was so lekker dat hy later saam met die manne begin bobejaandans het. My pa hulle het ook genoem almal wie vir hulle kom bedank het, het ook genoem dat die musiek vrek lekker was.

En dan van myself af ook: Ek was al by ‘n hele paar troues en die musiek op my troue was vir my die lekkerste wat ek al beleef het.

Ek sal Hermie definitief aanbeveel vir enige iemand wie op soek is na ‘n DJ.

 

Dankie en Groete

Jaco Louw

Jaco Louw

Hi Gideon

I just want to take this opportunity to thank you SO much for your amazing ability in bringing a party to life. Keeping people on the dance floor is an art, and it was such fun watching people dancing their hearts out on Friday evening.

Thankyou also for staying the extra hour – really didnt notice the time and that also says something for the atmosphere.

Many thanks and so appreciated

Regards
Barbara Williams
barbi.will@gmail.com

Barbara Williams

Goeie dag Dean

 

Hoop dit gaan goed?

 

Ek wil net laat weet dat DJ Andre uitstekende diens gelewer het en hy het die mense vreeslik goed gelees. Alles wat hy gespeel het was perfek en hy het regtig moeite gedoen met fyn detail musiek soos geluide en die smoke machine en die ligte en die byklanke, sowel as atmosfeer. Al ons “requested songs” was reg gespeel en als was op tyd en in orde volgens die program.

 

Ek het nog nooit my familie sommer sien dans nie en almal het omtrent gedans, want die musiek was lekker!

 

Andre was ook professioneel ten alle tye en het regtig als ingesit en sy beste gegee. Hy was ook baie georganiseerd en die musiek het 100% reg afgeloop tydens die hele troue en hy’t die moeite gedoen om ons vooraf ook te gesien het en te ontmoet het en als weer deurgegaan met ons.

 

Buiten sy goeie diens, is hy regtig goed met die “crowd.” En mense het die troue regtig geniet en niemand was vroeg huis toe nie en almal het gedans!

 

“Job well done” vir hom, mens kan sy jare se ervaring sien in sy diens en musiek keuses en ek sal hom beslis aanbeveel vir enige tipe troue.

 

Nogmaals dankie vir julle awesome diens en goeie beligting, sowel as DJ en die goeie equipment.

Ons waardeer julle uitstekende diens en musiek.

 

Ek wens jou die beste toe vir jou en die besigheid en ek weet sommer julle maak baie mense soos ek baie gelukkig met jul musiek en diens.

PS: Die blou agtergrond ligte het AMAZINGLY MOOI gelyk! Dankie dat julle ons troue perfek gemaak het soos ons dit wou gehad het!

 

Vriendelike Groete

Diandra & Lourens

Diandra & Lourens

Hi Gideon

Weereens dankie vir Vrydagaand. Die mense het dit so baie geniet en die aand was ‘n groot sukses. Jou talent om die gaste te gelees het ‘n groot rol daarin gespeel dat klomp tot na-nag toe gekuier het! Dankie Gideon. Ek sal julle definitief vir almal aanbeveel.

Vriendelike Groete,

Suma Potgieter
Corporate Events / Marketing / Public Relations Assistant
De Zalze Winelands Golf Estate, R44, Stellenbosch, 7600
021 880 7300

De Zalze Winelands Golf EstateDe Zalze Winelands Golf Estate, R44, Stellenbosch, 7600

Hi Ingrid

 

Ek hoop dit gaan nog goed met jou?

 

Spesiaal BAIE DANKIE vir al jou moeite met die musiek by ons troue! Jou hulpvaardigheid en die feit dat jy uit jou pad uitgegaan het met al die reëlings rondom die musiek en toerusting het regtig vir ons uitgestaan en ons het groot waardering daarvoor!

 

Sal jou vir enige bruidspaar aanbeveel.

 

Mooi dag verder.

 

Groete

Janneke

Janneke

Hi Dean & Andre

Ek en Carla wil graag net vir jou en spesiaal vir Andre baie dankie sê vir die manier waarop julle ons gehelp het met die musiek en klank vir ons troue.

Baie, baie dankie aan Andre vir die tyd wat hy gemaak het om my te kon sien voor die troue op kort kennisgewing, terwyl hy nagskof ook tussendeur gewerk het. Andre, jy het jouself BAIE goed van jou taak gekwyt met die musiek en ons sê weereens baie dankie.

Indien ek te hore kom van mense wat n platejoggie soek vir een of ander geleentheid, sal ons met graagte julle aanbeveel.

Nogmaals dankie, ons waardeer dit opreg.

Groetnis
Monrique & Carla van der Westhuizen

Monrique & Carla van der Westhuizen

Hi Dean

Some feedback from our recent experience –

Maryke was the DJ at our wedding on 23 March at Bon Amis, and boy, did she rock the party!

Because a DJ can either make or break the event, choosing one was quite stressful for us. We met with Maryke and from the start, she was helpful,vibrant and full of ideas, helping to allay our fears.

I can really recommend her services, as she read the crowd really well and we partied until time was up!

Kind regards
John and Hilary Geldenhuys

John and Hilary Geldenhuys

Hi Armand

Just a quick e-mail to convey my utmost thanks for your service at our wedding. Your service was absolute super. If I ever need a DJ again or know of someone who need a DJ, I will refer you.

Again thank you very much for your professional service, everyone were very happy with your service.

Kind Regards
Eric Swanepoel
IT Technician
@bsolute PC and Graphic Design Studio

@bsolute PC and Graphic Design StudioIT Technician@bsolute PC and Graphic Design Studio

Hi Juan

 

Ek hoop dit gaan goed met jou?

 

Ek wil net weereens baie dankie sê vir jou aandeel om ons troue ‘n sukses te maak! Jy het die mense goed gelees en almal het baie lekker gekuier en gedans.

 

Jy was ‘n fantastiese DJ en presies wat ons ingedagte gehad het.

 

Ons is inderdaad VERY happy clients!

 

Groete

Corlia en Gideon

Corlia & Gideon

Dear Dean

 

Just wanted to say a big thanks for making our wedding day such an awesome party.

 

You read the rooms vibes and assisted with all the crazy song requests. Thank you for your hard work on the day, we really had such an amazing day and night and the music was the big cherry on top.

 

Even though we ended earlier than we expected it was such a blast and we can’t thank you enough for being a part of our perfect celebration.

 

Thank you and keep well and may your business grow and grow. We wish you all the best and success for your future.

 

Sam & Stephen Fahy

Sam & Stephen Fahy

Good morning Gideon & DJ Dean

 

 

Wanted to thank you guys again for contributing to a most superb & very special evening !

 

Your expertise & professionalism  are indeed outstanding / TOP NOTCH !

 

We will surely recommend you guys whenever we have the opportunity.

 

 

May your business grow from strength to strength !

 

 

Kind regards

Stefan, Corné & Jean-Paul Heil

Heil

Hi James

 

We would like to thank you for playing the music on our wedding day.

 

We could not have asked for a better DJ!  Everything was perfect, from the ceremony right through till the end.

 

Dean, thank you for recommending James to us.  We could not have been happier.

 

Regards
Chantel

 

ChantelDe Lange Prokureurs

Dear Maryke and Dean

Thank you for adding to a great vibe during the evening of our very first Dinner and Dance evening – a great success I must add! We had marvellous feedback from all corners of the estate – every single guest enjoyed it and had a great time!

So, on behalf of the DeZalze Golf Club Exco, I would like to thank you for being here with us on Friday and I look forward to build on a great relationship going forward into the future.
Thank you!

Kind regards
Rachelle Roets
DeZalze Golf
021 880 7300

DeZalze GolfDeZalze Golf

Hi Dean

 

Ek wil net baie, baie  dankie sê vir die aanbeveling van Pierre Smit – DJ Pepe.  Hy was absoluut fantasties!

Hy het die gaste goed gelees en die musiek aangepas sodat die dansvloer altyd besig was.  Ek was lanklaas by ‘n troue waar die gaste soveel gedans het.  Ook die gaste het baie komplimente uitgedeel oor die musiek keuses.

 

Nogmaals baie dankie en lekker dag verder.

 

Groete

Andrea Strydom

Andrea Strydom

Hi Dean

Ons wil net baie dankie sê vir alles wat jy so ongelooflik goed vir ons gereel het vir ons troudag! Jy was ongelooflik professioneel en jy het alles so perfek bereken, alles was net foutloos! Baie dankie daarvoor!

Ek sal jou verseker aanbeveel met die grootste gerustheid in my hart!

Ek wens jou alle stertke toe vir jou besigheid. Met sulke passie, eerlikheid en professionaliteit, sal jy nog baie ver in die lewe kom!

Vriendelike Groete

082 662 4800

Jenny van Niekerk

3 thoughts on “Testimonials”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Website Visitors

StatCounter - Free Web Tracker and Counter

Contact Us

About DJ Dean SA

dj-dean-new-e1403362699549DJ DEAN SA is a professional DJ company situated in Brackenfell in the Northern Suburbs of Cape Town. We do over 400 functions per year and are the leader in the music sector of the wedding industry. Dean Hewitt, owner of DJ Dean SA, would like to extend a warm welcome to you for visiting this website and trust that you will have an exciting time ahead, planning your big function. Leave the entertainment to us...one of the main ingredients to your recipe for a successful event... Read More

Testimonials

Hi Dean & Andre Ek en Carla wil graag net vir jou en spesiaal vir Andre baie dankie sê vir die manier waarop julle ons gehelp het met die musiek en klank vir ons troue. Baie, baie dankie aan Andre vir die tyd wat hy gemaak het om my te kon sien voor die troue op kort kennisgewing, terwyl hy nagskof ook tussendeur gewerk het. Andre, jy het jouself BAIE goed van jou taak gekwyt met die musiek en ons sê weereens baie dankie. Indien ek te hore kom van mense wat n platejoggie soek vir een…
Monrique & Carla van der Westhuizen